Die gasvrou het net die sop ingeskep(разлила). Daarna kom 'n visgereg(рыбные блюда), en dan vleis(мясо), wildsvleis of hoender (курица) met groente en rys. Vir nagereg (десерт) is daar aarbeie(клубника) met room(сливки), koek of melktert en koffie met likeur. Die gaste het die kos (еда) baie geniet(наслаждаться
(
Read more... )