Jul 28, 2011 12:13
Die gasvrou het net die sop ingeskep(разлила). Daarna kom 'n visgereg(рыбные блюда), en dan vleis(мясо), wildsvleis of hoender (курица) met groente en rys. Vir nagereg (десерт) is daar aarbeie(клубника) met room(сливки), koek of melktert en koffie met likeur. Die gaste het die kos (еда) baie geniet(наслаждаться).
Later sit meneer Myburgh en die gasheer eenkant en rook(курить). Hulle het lanklaas (что-то там долгое, не понял) mekaar (друг друга) gesien en nou gesels(беседовать) hulle graag. Die gesprek(разговор) gaan oor sake en die politiek. Die dames bespreek (обсуждать) die jongste modes en wie die laaste musiekkonsert bygewoon(присутствовл) het. Dis 'n baie gesellige middag.
африкаанс