Jul 26, 2011 17:14
Die eetkamer van die familie Viljoen is op die grondverdieping regoor (напротив) die kombius. Dit is taamlik (довольно) groot. In die middel staan 'n groot tafel en agt (восемь) stoele, links van die deur is daar 'n buffet, deur die venster kan ons hulle tuin sien. In die eetkamer eet die Viljoens maaltye (трапеза). In die oggend (утро) ontbyt(завтрак), om elfuur oggendtee, dan die middagete, om vieruur middagkoffie en in die aand (вечер) die aandete. Die ogendtee en middagkofie laat (поздно) hulle soms in die sitkamer bedien (обслуживать). In die somer drink hulle tee of koffie dikwels op die stoep(крыльцо) of die tuin.
Die Viljoens is baie gasvrye (гостеприимные) mense. Elke Satertag nooi(приглашать) hulle gaste na hulle huis. Vandag het hulle vriende meneer en mevrou Mynburgh by hulle kom eet. Op die eettafel l^e 'n wit tafeldoek (скатерть). Die bediende het die tafel gedek, en vir elkeen groot en klein vurke, messe en lepels(ложки) neergesit(поставить). Verder (далеко) het sy natuurlik peper en sout op tafel gesit. Vir elkeen is dar 'n servet en 'n broodbordjie. Op die buffet staan daar 'n vrugtebak met appels, pere, pruime(сливы), kersies(вишня), druiwe(виноград), lemoene en piesangs(бананы).
африкаанс