Apr 04, 2009 15:17
Dit is die Engelse juffrou se eerste oggend in die klas op Boshoff en sy sê: “Good morning class”.
Net een outjie spring op en sê: “Good morning miss.”
Juffrou vra hom hoekom het hy alleen geantwoord het.
Hy sê: “Because I is the only one whose name are Klaas miss”.
haha
Leave a comment
Comments 2
Reply
Reply
Leave a comment