Предыдущий повторСтихотворение Глафиры Галиной «Бур и его сыновья» было опубликовано осенью 1899 года. Этими стихами Галина откликнулась на события Англо-бурской войны, в которой неизменным сочувствием мировой общественности пользовались буры
(
Read more... )
И текст легко отыскивается, с немецким и английским даже можно приблизительно понять, о чем:)
In vuur en bloed vind ek my nou
Soos elke Boer en kind en vrou
‘n Oormag kwyt nou oor ons land
Staan gewapen tot die tand
Sy skadu val ‘n donker wolk
Oor die toekoms van ons volk
En veg ons nie sal ons verdwyn
By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein
Trek ons die lyn.
Kom Boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur
Die khakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart.
As jy my vra sal ek jou sê
Hoê deep my hart se wortels lê
As jy my vra sal ek jou wys
Dis my grond hier in my vuis
Kom Boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur
Die khakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart.
Al breek die hel agter ons los
En al stort die hemel neer
Hou die lyn en staan jou man
Dis hier waar ons hul kan keer
Staan vas, Suid-Afrika!
Staan vas, Suid-Afrika!
Kom Boerekrygers wees nou helde
Die dag van rekenskap is hier
Die Vyand jaag nou oor ons velde
Staan jou man teen kanon se vuur
Die khakies wil ons volk verower
Belowe pyn en smart
Maar as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart.
Ja, as jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur
As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart.
Reply
Leave a comment