amusing

Mar 09, 2005 18:35

i do find it amusing that after ...how many years, people still think i give a shit ( Read more... )

Leave a comment

Comments 3

ediefienduk March 10 2005, 02:58:57 UTC
dit klink nie goed nie?

Reply

gatvol... missdottee March 10 2005, 19:00:17 UTC
ag, niks erinstig nie, dit kom daarvan as almal wat 'n mens ken tussen 19-25 is... ;p
dis nie enige iemand spesifiek nie, net 'n klomp van die ou "tribe" wat nogal kinderagtig is en ons neuse daarin vryf... nie dat ek omgee nie, ek was net nogal mislik gevoel gister.

anyway, neem nice foto's van jou vakasie - ek kom een van die day kyk!
luv,
t

Reply

Re: gatvol... ediefienduk March 10 2005, 22:43:37 UTC
Ja, moenie jou bekommer nie. Mense is maar snaakse goed en gewoonlik jaloers. Sal lekker wees as julle kan kom kuier. Ongelukkig is ek hier vir werk so niks foto's nie :-/

Reply


Leave a comment

Up