Jul 26, 2015 12:27
Dit was ’n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart.
Fransi Phillips Net 'n lewe
sitate